Gaan na inhoud

2018 Britse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
2018 Formule 1 Rolex Britse Grand Prix
Datum 8 Julie 2018
Plek Silverstone
Voorste wegspringplek
Renjaer Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:25.892
Vinnigste rondte
Renjaer Sebastian Vettel Ferrari
Tyd 1:30.696 (rondte 47 van 52)
Podium
2 Sebastian Vettel Ferrari
1 Lewis Hamilton Mercedes AMG
3 Kimi Räikkönen Ferrari

Die 2018 Formule Een Britse Grand Prix is op 8 Julie 2018 op die Silverstone-renbaan in Silverstone, Brittanje gehou. Dit was die tiende wedren van die kampioenskapseisoen.

Bande

[wysig | wysig bron]

Bandverskaffer Pirelli verskaf spanne met die sagte, medium en harde samestellings van die P-Zero band - die drie hardste samestellings beskikbaar - vir die wedren, asook twee soorte reënbande.[1]

Bande vir gebruik te Silverstone
Bande vir 'n droë baan Reënbande

Sag

Medium

Hard

Tussen-in

Reën

Vrye oefening

[wysig | wysig bron]

Uitslag

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:27.487
2 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:27.854
3 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:27.998
4 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:28.144
5 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:28.218
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:27.552
2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:27.739
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:27.909
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:28.045
5 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:28.408
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:26.722
2 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:26.815
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:27.364
4 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:27.851
5 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:28.012

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]

Die Toro Rosso-bestuurder, Brendon Hartley, kon nie 'n tyd aanteken nie omdat die suspensie van sy motor in die derde vrye oefening gebreek het. Sy motor het te veel skade opgedoen om betyds herstel te word. Williams-bestuurder Lance Stroll het ook nie 'n tyd aanteken nie nadat hy van die baan getol het in die eerste deel van die kwalifiserende sessie.

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:26.818 1:26.256 1:25.892 1
2 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:26.585 1:26.372 1:25.936 2
3 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:27.549 1:26.483 1:25.990 3
4 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:27.025 1:26.413 1:26.217 4
5 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:27.309 1:27.013 1:26.602 5
6 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:27.979 1:27.369 1:27.099 6
7 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:28.143 1:27.730 1:27.244 7
8 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:28.086 1:27.522 1:27.455 8
9 16 Charles Leclerc Sauber-Ferrari 1:27.962 1:27.790 1:27.879 9
10 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:28.279 1:27.843 1:28.194 10
11 27 Nico Hülkenberg Renault 1:28.017 1:27.901 11
12 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:28.210 1:27.928 12
13 14 Fernando Alonso McLaren-Renault 1:28.187 1:28.139 13
14 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 1:28.399 1:28.343 14
15 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:28.249 1:28.391 15
16 55 Carlos Sainz jr. Renault 1:28.456 16
17 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 1:29.096 17
18 35 Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 1:29.252 Kuipe[2]
107% tyd: 1:32.645
19 18 Lance Stroll Williams-Mercedes geen tyd Kuipe[2]
20 28 Brendon Hartley Toro Rosso-Honda geen tyd Kuipe[3]
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2018 Britse Grand Prix
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2018 Britse Grand Prix

Wedren

[wysig | wysig bron]

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 5 Sebastian Vettel Ferrari 52 1:27:29.784 2 25
2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 52 +2.264 1 18
3 7 Kimi Räikkönen Ferrari 52 +3.652 3 15
4 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 52 +8.883 4 12
5 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 52 +9.500 6 10
6 27 Nico Hülkenberg Renault 52 +28.220 11 8
7 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 52 +29.930 10 6
8 14 Fernando Alonso McLaren-Renault 52 +31.115 13 4
9 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 52 +33.188 7 2
10 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 52 +34.129 14 1
11 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 52 +34.708 12
12 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 52 +35.774 17
13 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 52 +38.106 Kuipe
14 35 Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 52 +48.113 Kuipe
15 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 46 Ratkas 5
DNF 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 37 Ongeluk 8
DNF 55 Carlos Sainz jr. Renault 37 Ongeluk 16
DNF 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 31 Ongeluk 15
DNF 16 Charles Leclerc Sauber-Ferrari 18 Tegnies 9
DNF 28 Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 1 Tegnies Kuipe

Puntestand na die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Posisie Nommer Jaer Span Punte Var
1 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 171 Steady
2 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 163 Steady
3 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 116 Steady
4 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 106 Steady
5 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 104
6 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 93
7 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 42 2
8 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Renault 40 Steady
9 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 39 2
10 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Renault 28 Steady
11 31 Vlag van Frankryk Esteban Ocon Force India-Mercedes 25
12 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 23
13 10 Vlag van Frankryk Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 19 Steady
14 16 Vlag van Monaco Charles Leclerc Sauber-Ferrari 13 Steady
15 31 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 12 Steady
16 2 Vlag van België Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 8 Steady
17 18 Vlag van Kanada Lance Stroll Williams-Mercedes 4 Steady
18 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 3 Steady
19 28 Vlag van Nieu-Seeland Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 1 Steady
20 35 Vlag van Rusland Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 0 Steady

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Posisie Span Punte Var
1 Vlag van Italië Ferrari 287 Steady
2 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 267 Steady
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 199 Steady
4 Vlag van Frankryk Renault 70 Steady
5 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 51 Steady
6 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Renault 48 Steady
7 Vlag van Indië Force India-Mercedes 48 Steady
8 Vlag van Italië Toro Roso-Honda 20 Steady
9 Vlag van Switserland Sauber-Ferrari 16 Steady
10 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 4 Steady

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Mei 2018. Besoek op 7 Julie 2018.
  2. 2,0 2,1 (nl) Stroll en Sirotkin begin Britse GP vanuit kuipelaan
  3. (nl) Hartley kry ook nuwe enjinonderdelen na harde botsing