2018 Kanadese Grand Prix
Formula 1 Heineken Grand Prix du Canada 2018 | ||
---|---|---|
Datum | 10 Junie 2018 | |
Plek | Circuit Gilles Villeneuve | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Sebastian Vettel | Ferrari |
Tyd | 1:10.764 | |
Vinnigste rondte | ||
Renjaer | Max Verstappen | Red Bull-TAG Heuer |
Tyd | 1:13.864 (rondte 65 van 68) | |
Podium | ||
1 | Sebastian Vettel | Ferrari |
2 | Valtteri Bottas | Mercedes AMG |
2 | Max Verstappen | Red Bull-TAG Heuer |
Die 2018 Formule Een Kanadese Grand Prix is op 10 Junie 2018 op die Gilles Villeneuve-renbaan in Montreal, Kanada gehou. Dit was die sewende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.
Agtergrond
[wysig | wysig bron]Ná die 2018 Monaco Grand Prix lei Lewis Hamilton die bestuurderskampioenskap met 14 punte voor Sebastian Vettel en met 38 punte voor Daniel Ricciardo. In die vervaardigerskampioenskap is Mercedes 22 punte voor Ferrari en 71 punte voor Red Bull Racing.
Herontwerpte baan
[wysig | wysig bron]Die mure by die uitgang van die Virage Senna en tussen draai drie en die Pont de la Concorde is hernu, asook nuwe veiligheidsheinings is gebou. Die hindernisse by die uitgang van draai drie is ook herontwerp, sodat die afloopareas nou baie wyer is, en dit is ook vir die beamptes nou makliker om gestrande renmotors te herwin. Selfs in die afloopgebied van die kuipehaarnaald is die hindernisse herontwerp om noodvoertuie beter te beskerm, die hindernisse in draai 14 is ook omskep. Daarbenewens is die bandemure in die draai Virage Senna, draai vier, Pont de la Concorde en die kuipehaarnaald vervang deur TecPro-hindernisse.
Daar is 'n bykomende, derde DRS-sone in vergelyking met die vorige jaar. Die meetpunt is 15 meter agter draai vyf, die stelsel kan dan 95 meter na draai sewe geaktiveer word. Die ander twee DRS-sones het onveranderd gebly in vergelyking met die vorige jaar. Die tweede sone begin na die kuipehaarnaald, net 55 meter voor die daaropvolgende voluitkurwe. Die derde sone is reg aan die begin en 70 meter na die laaste draai. Vir hierdie twee DRS sones is daar net een meetpunt, sodat die DRS weer gebruik mag word na 'n suksesvolle verbysteek in die eerste sone.
Deelnemers
[wysig | wysig bron]In hierdie ren stel Toro Rosso 'n gevorderde weergawe van Honda se RA618H bekend, nadat Honda die kraguitset van die enjin verhoog het.[1] Daarbenewens, stel Renault 'n verbeterde weergawe van die Renault Z.E.17 in gebruik, wat aan al ses jaers met Renault-aandrywing beskikbaar is. Vettel begin ook met 'n nuwe spesifikasie van die Ferrari 062 EVO in Kanada.[2]
Hamilton (ses keer), Räikkönen, Alonso, Vettel en Ricciardo (een keer elk) is almal voormalige wenners van die Kanadese Grand Prix.
Die wedrenbeamptes was José Abed (MEX), Paul Cooke (KAN), Gerd Ennser (DEU) en Emanuele Pirro (ITA).
Bande
[wysig | wysig bron]Vir die Kanadese Grand Prix bied Pirelli die onderskeie spanne bandverbindings P Zero supersag (rooi), P Zero Ultrasag (pers), P Zero Hipersag (pienk) en vir reënweer is Cinturato Tussen-in (groen) en Cinturato Full Wets (blou) beskikbaar.
Bande vir 'n droë baan | Reënbande | |||
---|---|---|---|---|
Hipersag |
Ultrasag |
Supersag |
Tussen-in |
Reën |
Vrye oefening
[wysig | wysig bron]Uitslag
[wysig | wysig bron]Vrye oefening 1 | Pos | No | Renjaer | Vervaardiger | Tyd |
---|---|---|---|---|---|
1 | 33 | Max Verstappen | Red Bull-TAG Heuer | 1:13.302 | |
2 | 44 | Lewis Hamilton | Mercedes AMG | 1:13.390 | |
3 | 3 | Daniel Ricciardo | Red Bull-TAG Heuer | 1:13.518 | |
4 | 5 | Sebastian Vettel | Ferrari | 1:13.574 | |
5 | 77 | Valtteri Bottas | Mercedes AMG | 1:13.617 | |
Vrye oefening 2 | Pos | No | Renjaer | Vervaardiger | Tyd |
1 | 33 | Max Verstappen | Red Bull-TAG Heuer | 1:12.198 | |
2 | 7 | Kimi Räikkönen | Ferrari | 1:12.328 | |
3 | 3 | Daniel Ricciardo | Red Bull-TAG Heuer | 1:12.603 | |
4 | 44 | Lewis Hamilton | Mercedes AMG | 1:12.777 | |
5 | 5 | Sebastian Vettel | Ferrari | 1:12.985 | |
Vrye oefening 3 | Pos | No | Renjaer | Vervaardiger | Tyd |
1 | 33 | Max Verstappen | Red Bull-TAG Heuer | 1:11.599 | |
2 | 5 | Sebastian Vettel | Ferrari | 1:11.648 | |
3 | 7 | Kimi Räikkönen | Ferrari | 1:11.650 | |
4 | 44 | Lewis Hamilton | Mercedes AMG | 1:11.706 | |
5 | 3 | Daniel Ricciardo | Red Bull-TAG Heuer | 1:12.153 |
Kwalifisering
[wysig | wysig bron]Pos | No | Renjaer | Vervaardiger | K1 | K2 | K3 | Rooster |
---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | 5 | Sebastian Vettel | Ferrari | 1:11.710 | 1:11.524 | 1:10.764 | 1 |
2 | 77 | Valtteri Bottas | Mercedes AMG | 1:11.950 | 1:11.514 | 1:10.857 | 2 |
3 | 33 | Max Verstappen | Red Bull-TAG Heuer | 1:12.008 | 1:11.472 | 1.10.937 | 3 |
4 | 44 | Lewis Hamilton | Mercedes AMG | 1:11.835 | 1:11.740 | 1.10.996 | 4 |
5 | 7 | Kimi Räikkönen | Ferrari | 1:11.725 | 1:11.620 | 1:11.095 | 5 |
6 | 3 | Daniel Ricciardo | Red Bull-TAG Heuer | 1:12.459 | 1:11.434 | 1:11.116 | 6 |
7 | 27 | Nico Hülkenberg | Renault | 1:12.795 | 1:11.916 | 1:11.973 | 7 |
8 | 31 | Esteban Ocon | Force India-Mercedes | 1:12.577 | 1:12.141 | 1:12.084 | 8 |
9 | 55 | Carlos Sainz jr. | Renault | 1:12.689 | 1:12.097 | 1:12.168 | 9 |
10 | 11 | Sergio Pérez | Force India-Mercedes | 1:12.702 | 1:12.395 | 1:12.671 | 10 |
11 | 20 | Kevin Magnussen | Haas-Ferrari | 1:12.680 | 1:12.606 | 11 | |
12 | 28 | Brendon Hartley | Toro Rosso-Honda | 1:12.587 | 1:12.635 | 12 | |
13 | 16 | Charles Leclerc | Sauber-Ferrari | 1:12.945 | 1:12.661 | 13 | |
14 | 14 | Fernando Alonso | McLaren-Renault | 1:12.979 | 1:12.856 | 14 | |
15 | 2 | Stoffel Vandoorne | McLaren-Renault | 1:12.998 | 1:12.865 | 15 | |
16 | 10 | Pierre Gasly | Toro Rosso-Honda | 1:13.047 | 19[3] | ||
17 | 18 | Lance Stroll | Williams-Mercedes | 1:13.590 | 16 | ||
18 | 35 | Sergej Sirotkin | Williams-Mercedes | 1:13.643 | 17 | ||
19 | 9 | Marcus Ericsson | Sauber-Ferrari | 1:14.593 | 18 | ||
107% tyd: 1:16.729 | |||||||
20 | 8 | Romain Grosjean | Haas-Ferrari | geen tyd | 20 |
Wedren
[wysig | wysig bron]Renuitslag
[wysig | wysig bron]Puntestand na die Grand Prix
[wysig | wysig bron]Renjaers
[wysig | wysig bron]Posisie | Nommer | Jaer | Span | Punte | Var |
---|---|---|---|---|---|
1 | 5 | Sebastian Vettel | Ferrari | 121 | |
2 | 44 | Lewis Hamilton | Mercedes AMG | 120 | |
3 | 77 | Valtteri Bottas | Mercedes AMG | 86 | |
4 | 3 | Daniel Ricciardo | Red Bull-TAG Heuer | 84 | |
5 | 7 | Kimi Räikkönen | Ferrari | 68 | |
6 | 33 | Max Verstappen | Red Bull-TAG Heuer | 50 | |
7 | 14 | Fernando Alonso | McLaren-Renault | 32 | |
8 | 27 | Nico Hülkenberg | Renault | 32 | |
9 | 55 | Carlos Sainz jr. | Renault | 24 | |
10 | 20 | Kevin Magnussen | Haas-Ferrari | 19 | |
11 | 10 | Pierre Gasly | Toro Rosso-Honda | 18 | |
12 | 11 | Sergio Pérez | Force India-Mercedes | 17 | |
13 | 31 | Esteban Ocon | Force India-Mercedes | 11 | |
14 | 16 | Charles Leclerc | Sauber-Ferrari | 10 | |
15 | 2 | Stoffel Vandoorne | McLaren-Renault | 8 | |
16 | 18 | Lance Stroll | Williams-Mercedes | 4 | |
17 | 9 | Marcus Ericsson | Sauber-Ferrari | 2 | |
18 | 28 | Brendon Hartley | Toro Rosso-Honda | 1 |
Vervaardigers
[wysig | wysig bron]Posisie | Span | Punte | Var |
---|---|---|---|
1 | Mercedes AMG | 206 | |
2 | Ferrari | 189 | |
3 | Red Bull-TAG Heuer | 134 | |
4 | Renault | 56 | |
5 | McLaren-Renault | 40 | |
6 | Force India-Mercedes | 28 | |
7 | Toro Roso-Honda | 19 | |
8 | Haas-Ferrari | 19 | |
9 | Sauber-Ferrari | 12 | |
10 | Williams-Mercedes | 4 |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Jack Cozens, Marko Knab (8 Junie 2018). "Mehr Leistung: Honda bringt Motor-Update nach Kanada" (in Duits). Motorsport-Total.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2018.
- ↑ Adam Cooper, Maria Reyer (8 Junie 2018). "Motor-Updates: Neuer Renault-Motor auch für Red-Bull-Fahrer" (in Duits). Motorsport-Total.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2018.
- ↑ Gasly ontvang roosterstraf in Kanada weens enjinruil