Gaan na inhoud

2018 Japannese Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Vlag van Japan 2018 Formule 1 Japannese Grand Prix
Datum 7 Oktober 2018
Plek Suzuka Internasionale Renbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes
Tyd 1:27.760
Vinnigste rondte
Renjaer Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari
Tyd 1:32.318 (rondte 53)
Podiumplekke
1 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes
2 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes
3 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer

Die 2018 Formule Een Japannese Grand Prix is op 7 Oktober 2018 op die Suzuka Internasionale Renbaan in Japan gehou. Dit was die sewentiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Bande

[wysig | wysig bron]

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne verskaf:

Bande vir gebruik te Suzuka
Bande vir 'n droë baan Reënbande

Supersag

Sag

Medium

Tussen-in

Reën

Oefensessies

[wysig | wysig bron]

Vrye oefening

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:28.691
2 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:29.137
3 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:29.373
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:29.627
5 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:29.685
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:28.217
2 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:28.678
3 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:29.050
4 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:29.257
5 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:29.498
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:29.599
2 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:29.715
3 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:30.054
4 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:30.304
5 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:30.422

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]

Lewis Hamilton in 'n Mercedes behaal sy tagtigste voorste wegspringplek van sy loopbaan,[1] met sy spanmaat Valtteri Bottas wat tweede kwalifiseer. Red Bull-jaer Max Verstappen is in die derde plek terwyl die Ferrari-jaer Kimi Raikkonen vierde en sy spanmaat Sebastian Vettel slegs negende kan kwalifiseer, a.g.v. 'n verkeerde bandkeuse.

Haasrenjaer Romain Grosjean begin vyfde. Albei bestuurders van Toro Rosso, Brendon Hartley en Pierre Gasly vaar beter as gewoonlik met 'n sesde en sewende plek. Force India-bestuurder Esteban Ocon kwalifiseer agtste, maar ontvang 'n roosterstraf as gevolg van spoed tydens 'n rooivlag-situasie in die derde vrye oefensessie en spring eers elfde weg.[2] Dit stoot Ferrari-bestuurder Sebastian Vettel op na agtste, die ander Force India-bestuurder Sergio Peres na negende plek en Charles Leclerc sluit die top 10 af vir Sauber.

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:28.702 1:28.017 1:27.760 1
2 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:29.297 1:27.987 1:28.059 2
3 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:29.480 1:28.849 1:29.057 3
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:29.631 1:28.595 1:29.521 4
5 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:29.724 1:29.678 1:29.761 5
6 28 Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 1:30.248 1:29.848 1:30.023 6
7 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 1:30.137 1:29.810 1:30.093 7
8 31 Esteban Ocon Racing Point Force India-Mercedes 1:29.899 1:29.538 1:30.126 11[2]
9 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:29.049 1:28.279 1:32.192 8
10 11 Sergio Pérez Racing Point Force India-Mercedes 1:30.247 1:29.567 1:37.229 9
11 16 Charles Leclerc Sauber-Ferrari 1:29.706 1:29.864 10
12 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:30.219 1:30.226 12
13 55 Carlos Sainz jr. Renault 1:30.236 1:30.490 13
14 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 1:30.317 1:30.714 14
15 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:29.806 geen tyd 15
16 27 Nico Hülkenberg Renault 1:30.361 16
17 35 Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 1:30.372 17
18 14 Fernando Alonso McLaren-Renault 1:30.573 18
19 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 1:31.041 19
20 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:31.213 20
107% tyd: 1:34.911
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2018 Japannese Grand Prix
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2018 Japannese Grand Prix

Wedren

[wysig | wysig bron]

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 53 1:27:17.062 1 25
2 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 53 +12.919 2 18
3 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 53 +14.295 3 15
4 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 53 +19.495 15 12
5 7 Kimi Räikkönen Ferrari 53 +50.998 4 10
6 5 Sebastian Vettel Ferrari 53 +1:09.873 8 8
7 11 Sergio Pérez Racing Point Force India-Mercedes 53 +1:19.379 9 6
8 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 53 +1:27.198 5 4
9 31 Esteban Ocon Racing Point Force India-Mercedes 53 +1:28.055 11 2
10 55 Carlos Sainz jr. Renault 52 +1 rondte 13 1
11 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 52 +1 rondte 7
12 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 52 +1 rondte 20
13 28 Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 52 +1 rondte 6
14 14 Fernando Alonso McLaren-Renault 52 +1 rondte 18
15 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 52 +1 rondte 19
16 35 Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 52 +1 rondte 17
17 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 52 +1 rondte 14
DNF 16 Charles Leclerc Sauber-Ferrari 38 tol van baan af 10
DNF 27 Nico Hülkenberg Renault 37 enjin 16
DNF 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 8 pap wiel 12

Puntestand na die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Posisie Nommer Jaer Span Punte Var
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 331 Steady
2 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 264 Steady
3 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 207 Steady
4 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 196 Steady
5 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 173 Steady
6 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 146 Steady
7 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Racing Point Force India-Mercedes 53 3
8 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 53
9 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 53
10 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Renault 50
11 31 Vlag van Frankryk Esteban Ocon Racing Point Force India-Mercedes 49 Steady
12 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Renault 39 Steady
13 31 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 31
14 10 Vlag van Frankryk Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 28
15 16 Vlag van Monaco Charles Leclerc Sauber-Ferrari 21 Steady
16 2 Vlag van België Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 8 Steady
17 18 Vlag van Kanada Lance Stroll Williams-Mercedes 6 Steady
18 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 6 Steady
19 28 Vlag van Nieu-Seeland Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 2 Steady
20 35 Vlag van Rusland Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 1 Steady

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Posisie Span Punte Var
1 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 538 Steady
2 Vlag van Italië Ferrari 460 Steady
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 319 Steady
4 Vlag van Frankryk Renault 92 Steady
5 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 84 Steady
6 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Renault 58 Steady
7 Vlag van Verenigde Koninkryk Racing Point Force India-Mercedes 43 Steady
8 Vlag van Italië Toro Roso-Honda 30 Steady
9 Vlag van Switserland Sauber-Ferrari 27 Steady
10 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 7 Steady
Uitgesluit Vlag van Indië Force India-Mercedes 59

Verwysings

[wysig | wysig bron]