Skikkings: Inisialisering
Skikkings: Inisialisering
Skikkings: Inisialisering
Def: Strukture wat verwante data items van dieselfde datatipe stoor
‘n Groep opeenvolgende geheue-posisies met dieselfde naam en tipe
Vaste grootte vir hele uitvoering van program
Formaat: naam[posisie no]
Verklaring en Inisialisering
Formaat: tipe naam[number of elements]
Bv: 1. int c[10];
2. float b[3] = {1,2,3};
3. double c[] = {1,2,3,4,5}
In c[10]: Begin by c[0] en eindig by c[9]
As van 1-10 = for lus
for(index = 0; index < 10; index
array[index] = index + 1;
Als selfde = stel net array[index] = getal
Stringe
Fibonacci series
// Storing the first 10 elements of the Fibonacci series // in an array.
Simboliese konstantes
Veelvoudige-onderskrif-skikkings
Ghf