Toni Morrison
Voorkoms
Toni Morrison | |
---|---|
Gebore | Chloe Ardelia Wafford 18 Februarie 1931 |
Sterf | 5 Augustus 2019 (op 88) |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Alma mater | Howard Universiteit Cornell Universiteit |
Beroep | Romanskrywer, essayiste en dramaturg |
Bekend vir | The Bluest Eye (1970) Song of Solomon (1977) Beloved (1987) Jazz (1992) Paradise (1997) |
Eggenoot | Harold Morrison (1958–1964; geskei) |
Kinders | 2 |
Ouer(s) | Ramah (née Willis) en George Wofford |
Handtekening | |
Toni Morrison (gebore Chloe Ardelia Wofford; 18 Februarie 1931 – 5 Augustus 2019) was 'n Amerikaanse skrywer van romans, essays en toneelstukke. Sy wen die Pulitzerprys vir Fiksie in 1988 vir haar roman Beloved, asook die Nobelprys vir Letterkunde in 1993 vir haar versamelde werke tot op daardie stadium.[1] In 2012 is deur die Amerikaanse president Barack Obama die Presidential Medal of Freedom aan haar toegeken.
Werke
[wysig | wysig bron]Van haar werke sluit in:
- The Bluest Eye (1970)
- Song of Solomon (1977)
- Beloved (1987)
- Jazz (1992)
- Paradise (1997)
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "The Nobel Prize in Literature 1993" (in Engels). Nobelprize.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 6 Augustus 2019.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Toni Morrison.
- (en) Toni Morrison in die Internet-rolprentdatabasis
- (en) "Toni Morrison". Encyclopædia Britannica. Besoek op 6 Augustus 2019.