Sorbonne
Voorkoms
La Sorbonne is 'n gebou in die Quartier Latin van Parys wat vanaf 1253 die Kollege van Sorbonne gehuisves het, deel van een van die eerste universiteite in die Westerse wêreld, later herdoop tot Universiteit van Parys en algemeen bekend as "die Sorbonne".[1]
Bekende dosente
[wysig | wysig bron]- Pierre Curie, Franse fisikus en die eggenote van Marie Curie
- Irène Joliot-Curie, Franse fisikus en die dogter van Pierre en Marie Curie
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Sorbonne. |