72ste Oscar-toekenningsaand
Voorkoms
72ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 26 Maart 2000 | |
Plek | Shrine Auditorium, Los Angeles | |
Aanbieder | Billy Crystal | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | American Beauty | |
Meeste pryse | American Beauty (5) | |
Meeste benoemings | American Beauty (8) |
Die 72ste Oscar-toekenningsaand is op 26 Maart 2000 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1999. Billy Crystal was vir die sewende keer die aanbieder.
American Beauty het agt benoemings gekry en het vyf Oscars gewen, waaronder vir beste rolprent.[1][2]
Pryse
[wysig | wysig bron]Hier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):[3]
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste buitelandse rolprent | Beste oorspronklike musiek |
|
|
Beste kunsredigering | Beste kinematografie |
|
|
Beste rolprentredigering | Beste visuele effekte |
|
|
Ereprys
[wysig | wysig bron]Irving G. Thalberg-prys
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Lyman, Rick (27 Maart 2000). "'American Beauty' Tops the Oscars; Main Acting Awards Go to Kevin Spacey and Hilary Swank". The New York Times. The New York Times Company. Besoek op 27 Junie 2013.
- ↑ Brooks, Xan (27 Maart 2000). "Oscar ceremony sticks to the script". The Daily Telegraph (in Engels). Telegraph Media Group. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Junie 2009. Besoek op 6 Julie 2013.
- ↑ "The 72nd Academy Awards (2000) Nominees and Winners". Academy of Motion Picture Arts and Sciences (in Engels). AMPAS. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2014. Besoek op 19 November 2011.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amptelike webtuiste van die Oscars
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia