Ögedei Khan
Voorkoms
Ögedei | |
---|---|
Khan, keiser (nadoods) | |
’n Portret van Ögedei tydens die Yuan-dinastie. | |
Dinastie | Bordjigin |
Bewind | 13 September 1229 – 11 Desember 1241 |
Kroning | 13 September 1229 |
Volle naam | Mongools: Өгэдэй, ᠥᠭᠡᠳᠡᠢ |
Gebore | c. 1186 |
Gesterf | 11 Desember 1241 (op 55 jaar) |
Mongolië | |
Voorganger | Djengis Khan |
Opvolger | Güyük Khan |
Gade | Töregene |
Vader | Djengis Khan |
Moeder | Börte Oejin |
Ögedei Khan (Mongools: Өгөөдэй; omstreeks 1186 – 11 Desember 1241) was die derde seun van Djengis Khan en die tweede Groot Khan van die Mongoolse Ryk. Hy het die uitbreiding van die ryk voortgesit wat onder sy pa begin is en was ’n wêreldfiguur toe die ryk sy verste uithoeke bereik het tydens die Mongoolse inval in Sentraal-Europa en Oos-Asië.[1] Nes al Djengis se seuns was hy in ’n groot mate betrokke by die verowerings in China, Iran en Sentraal-Asië. Koeblai Khan, wat die Yuan-dinastie gestig het, het hom later die Sjinese tempelnaam keiser Taizong van Yuan gegee.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ John Joseph Saunders The History of the Mongol Conquests, p.74
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia