Hannes Strydom
Suid-Afrikaanse rugbyspeler
Johannes Jacobus 'Hannes' Strydom (* 13 Julie 1965 in Welkom – † 19 November 2023 in Mpumalanga) was 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat tussen 1993 en 1997 vir die Springbokke op slot uitgedraf het.[1] Hy was 'n lid van die span wat die Rugbywêreldbeker 1995 gewen het. Hy het aan Pearson High School in Port Elizabeth gematrikuleer en die skool se A veld is na hom vernoem.[2] Hy was later 'n apteker in Pretoria en die eienaar van die Pharma Valu-groep van apteke.[3]
| |||||
Volle naam | Johannes Jacobus Strydom | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 13 Julie 1965 | ||||
Geboorteplek | Welkom, Suid-Afrika | ||||
Sterftedatum | 19 November 2023 (op 58) | ||||
Sterfteplek | Mpumalanga, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,99 m | ||||
Massa | 115 kg | ||||
Skool | Pearson High School | ||||
Universiteit | Universiteit van Port Elizabeth Universiteit van Pretoria | ||||
Beroep | Apteker | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Slot | ||||
Springbokno. | 586 | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Tukkies | |||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1986–1988 1989–1992 1993–2000 |
Oostelike Provinsie Blou Bulle Goue Leeus |
35 23 115 |
|||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1998–1999 | Cats | ||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1993–1997 | Suid-Afrika | 21 | (5) | ||
korrek soos op 15 September 2012. |
Afsterwe
wysigHannes Strydom sterf op 19 November 2023 in 'n motorongeluk in Mpumalanga.[4][5][6]
Toetswedstryde
wysigNo. | Teenstander | Uitslag (SA 1ste) | Posisie | Drieë | Datum | Plek |
---|---|---|---|---|---|---|
1. | Frankryk | 17–18 | Slot | 3 Julie 1993 | Ellispark, Johannesburg | |
2. | Australië | 19–12 | Slot | 31 Julie 1993 | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
3. | Australië | 20–28 | Slot | 14 Augustus 1993 | Ballymorestadion, Brisbane | |
4. | Australië | 12–19 | Slot | 21 Augustus 1993 | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
5. | Argentinië | 29–26 | Slot | 6 November 1993 | Estadio Arquitecto Ricardo Etcheverry, Buenos Aires | |
6. | Argentinië | 52–23 | Slot | 13 November 1993 | Estadio Arquitecto Ricardo Etcheverry, Buenos Aires | |
7. | Engeland | 15–32 | Slot | 4 Junie 1994 | Loftus Versfeld, Pretoria | |
8. | Australië | 27–18 | Slot | 25 Mei 1995 | Nuweland, Kaapstad | |
9. | Kanada | 20–0 | Slot | 3 Junie 1995 | Boet Erasmus-stadion, Port Elizabeth | |
10. | Frankryk | 19–15 | Slot | 17 Junie 1995 | Kings Park, Durban | |
11. | Nieu-Seeland | 15–12 | Slot | 24 Junie 1995 | Ellispark, Johannesburg | |
12. | Australië | 25–19 | Plaasvervanger | 3 Augustus 1996 | Vrystaatstadion, Bloemfontein | |
13. | Nieu-Seeland | 18–29 | Plaasvervanger | 10 Augustus 1996 | Nuweland, Kaapstad | |
14. | Nieu-Seeland | 19–23 | Slot | 17 Augustus 1996 | Kings Park, Durban | |
15. | Nieu-Seeland | 26–33 | Slot | 1 | 24 Augustus 1996 | Loftus Versfeld, Pretoria |
16. | Wallis | 37–20 | Plaasvervanger | 15 Desember 1996 | Cardiff Arms Park, Cardiff | |
17. | Tonga | 74–10 | Slot | 10 Junie 1997 | Nuweland, Kaapstad | |
18. | Britse en Ierse Leeus | 16–25 | Slot | 21 Junie 1997 | Nuweland, Kaapstad | |
19. | Britse en Ierse Leeus | 15–18 | Slot | 28 Junie 1997 | Kings Park, Durban | |
20. | Britse en Ierse Leeus | 35–16 | Slot | 5 Julie 1997 | Ellispark, Johannesburg | |
21. | Australië | 61–22 | Slot | 23 Augustus 1997 | Loftus Versfeld, Pretoria |
Verwysings
wysig- ↑ (en) "Johannes Jacobus Strydom". ESPNscrum. Besoek op 21 November 2023.
- ↑ (en) Pearson High School. "Tour Pearson High School". tour.pearsonpga.tk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Julie 2020. Besoek op 2 April 2021.
- ↑ Delport, Dennis. Skok oor Strydom se dood, Beeld, 21 November 2023
- ↑ (en) Herman Mostert (20 November 2023). "1995 Springbok World Cup hero Hannes Strydom has died". Nuus24. Besoek op 20 November 2023.
- ↑ (en) Jacques van der Westhuyzen (20 November 2023). "Springbok World Cup winner dies in car accident". The Citizen. Besoek op 20 November 2023.
- ↑ (en) Gem O'Reilly (20 November 2023). "Hannes Strydom: Ex-South Africa rugby star dies in car crash". BBC. Besoek op 20 November 2023.