Form - U17 - UIF - Payment Advice

Download as doc, pdf, or txt
Download as doc, pdf, or txt
You are on page 1of 2

Unemployment Insurance Fund  Werkloosheidversekeringsfonds

Church Street 94 Kerkstraat, Pretoria. Postal Address/ Posadres: UIF/WVF, Pretoria, 0052.
Enquiries/Navrae: (012) 337-1680
Fax/Faks No. (1) UI-7 returns and Proof of Payment/UI-7 opgawes en Bewys van
Betaling: (012) 337-1932/1804/1929 (2) Postage Payments Only/Posgeld
Betalings Alleenlik: 0866366981
Web: www.labour.gov.za
uFiling: www.ufiling.gov.za Enquiries/Navrae: 0860345464 or e-mail/e-pos:
[email protected]

Code
Kode

UIF Reference
WVF Verwysing

UNEMPLOYMENT INSURANCE CONTRIBUTIONS ACT, 2002

RETURN ONLY FOR PAYABLE ON OR BEFORE


OPGAWE SLEGS BETAALBAAR VOOR OF
VIR OP

PAYMENT OF CONTRIBUTIONS TO THE UNEMPLOYMENT INSURANCE BETALING VAN BYDRAES AAN DIE WERKLOOSHEIDVERSEKERINGSKOMMISSARIS
COMMISSIONER IN TERMS OF SECTION 9(1) OF THE ACT INGEVOLGE ARTIKEL 9(1) VAN DIE WET
A.1 A.2 B C D E
Contributions payable / Bydraes betaalbaar

Remuneration on which UIF TOTAL PAYABLE: If no contributions are due, state


contributions are Number of Columns B + C date on which a contributor was
payable contributors By employers at the rate By contributors TOTAAL last employed and return the form.
Besoldiging waarop WVF concerned of 1% at the rate of 1% BETAALBAAR:
Indien geen bydraes verskuldig is
Aantal bydraers Deur werkgewers teen 'n Deur bydraers nie, meld datum waarop 'n bydraer
bydraes betaalbaar is. Kolomme B + C laas in diens was en stuur die
betrokke koers van 1% teen 'n koers van 1%
vorm terug.

R c R c R c R c

Payment of contributions can be done as follows: Betaling van bydraes kan soos volg gedoen word:

Direct Deposit/Electronic Transfer via any of the following Banks: Direkte Deposito/Elektroniese Oordrag via enige van die volgende Banke:

ABSA FNB NEDBANK STANDARD


Account No./Rekeningno.: 4055481885 51420056941 (Business/Besigheid) 1454041560 010032185
62052400547 (Domestic/Huishoudelik)
Branch Code/Takkode: 323145 253145 145405 0045
CDI Number/Nommer: - - - 0068730083641

IMPORTANT – NEW INFORMATION BELOW BELANGRIK – NUWE INLIGTING HIERONDER


In order to improve service delivery, a new secure on-line facility for submitting Ten einde dienslewering te verbeter, is ‘n nuwe veilige aanlyn fasiliteit geskep
employee declarations and paying of contributions has been introduced. vir die verklaring van werknemer inligting en die betaling van bydraes. uFiling is
uFiling was specifically developed for UIF employers who do not have to pay spesifiek ontwikkel vir WVF werkgewers wat nie nodig het om hulle bydraes via
contributions to SARS. Please log on to www.ufiling.gov.za and follow the easy die SAID te betaal nie. Teken asseblief aan op www.ufiling.gov.za en volg die
to use instructions. maklike aanwysings.

ALL EMPLOYERS ALLE WERKGEWERS


1. Employers must at all times quote the UI reference number when payments are made or when 1. Werkgewers moet te alle tye die WV verwysingsnommer meld wanneer betalings gemaak word of
communicating with this office. wanneer daar met hierdie kantoor gekommunikeer word.
2. The Act only allows for the payment of contributions on a monthly basis, OR employers may elect 2. Die Wet maak slegs voorsiening vir die betaling van bydraes op 'n maandelikse basis, OF
to make payment of the full amount of the total contributions in respect of a financial year or werkgewers mag 'n eenmalige vooruitbetaling vir 'n finansiële jaar of toepaslike gedeelte daarvan
applicable portion thereof, in a single up-front payment. Permission to pay OTHER than monthly or doen indien hulle dit verkies. Toestemming om ANDERS as maandeliks of eenmalig jaarliks vooruit te
annually up-front cannot be granted. betaal kan nie toegestaan word nie.
3. It is the duty of employers to calculate the amount due to the Fund. Forms indicating contributions 3. Dit is werkgewers se plig om die bedrag wat aan die Fonds verskuldig is te bereken. Vorms waarop
payable will not be issued to employers. bydraes betaalbaar aangedui word sal nie aan werkgewers voorsien word nie.
4. Postage is payable on all envelopes mailed to this office. 4. Posgeld is betaalbaar op alle koeverte wat aan hierdie kantoor gepos word.

BUSINESSES ONLY BESIGHEDE ALLEENLIK


1. Employers who are NOT required to pay UIF contributions to SARS with effect from April 2002, 1. Werkgewers wat NIE verplig is om WVF bydraes vanaf April 2002 aan SAID te betaal nie, moet die
must complete the UI-7 form and forward their payments to the Fund. UI-7 vorm voltooi en hul betalings aan die Fonds stuur.
2. If you are receiving an EMP201 from SARS, it means that you are required to submit your UIF 2. Indien u 'n EMP201 vanaf SAID ontvang, beteken dit dat u verplig is om WVF bydraes vir tydperke
contributions to SARS for periods from April 2002 onwards. However, the fact that you have also vanaf April 2002 aan SAID te betaal. Die feit dat u ook hierdie vorm ontvang het, dui egter daarop dat
received this form indicates that your account with the Fund has not been amended to reflect that you u rekening by die Fonds nie gewysig is om aan te toon dat u WVF bydraes via SAID betaal word nie.
are paying your UIF contributions via SARS. Please advise the Fund of the 10-digit PAYE reference Ten einde te verhoed dat die UI-7 aan u versend word, voorsien die Fonds asseblief van die 10-syfer
number in respect of your business/businesses, so that the necessary changes can be made to LBS verwysingsnommer van u besigheid/besighede sodat die nodige wysigings aangebring kan word.
prevent the despatch of the UI-7 to you. Also ensure that the UIF contributions are indicated on the Verseker asseblief ook dat u WVF bydraes op die EMP201 aangedui word en dat betalings aan SAID
EMP201 and that payments are forwarded to SARS. The Fund will not accept responsibility, or gedoen word. Die Fonds gaan nie verantwoordelikheid aanvaar, of in briefwisseling met SAID of
engage in any communication with SARS or employers in the event of penalties and/or interest being werkgewers betrokke raak indien boetes en/of rente gehef word as betalings aan die Fonds in plaas
raised if payments are submitted to the Fund instead of to SARS. van aan SAID gestuur word nie.
 I certify that all particulars furnished herein are true and correct.  Ek sertifiseer dat alle besonderhede hierin verstrek waar en juis is.

DATE / DATUM SIGNATURE OF EMPLOYER / HANDTEKENING VAN


WERKGEWER
UI-7

You might also like