Paula Marais het ’n MA in skeppende skryfkuns, ’n honneursgraad in uitgewerswese, en ’n diploma in vryskutjoernalistiek. Vorige publikasies sluit When your blessings don’t count – ...view morePaula Marais het ’n MA in skeppende skryfkuns, ’n honneursgraad in uitgewerswese, en ’n diploma in vryskutjoernalistiek. Vorige publikasies sluit When your blessings don’t count – ’n gids oor postnatale nood en The Punishment, ’n historiese liefdesverhaal in. Sy skryf ook taamlik gereeld vir Financial Mail. Paula kom oorspronklik van Johannesburg, maar woon deesdae in Kaapstad saam met haar man en twee seuntjies.view less