Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoordgenerator
Vul hier een jaartal in (vanaf 1800) en ontdek welke woorden er in dat jaar aan het Nederlands werden toegevoegd.

 

wegleggen - (opzijn plaats leggen)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variëteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2003), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Stellenbosch

weglê ww.
1. Eenkant bêre of spaar. 2. Begrawe. 3. Eiers op 'n ander plek as in die nes lê. 4. Beskore, bestem. 5. (geselstaal) Gulsig insluk en opeet. 6. Na 'n kant of agteroor gebuig wees.
In bet. 1, 2, 3 en mntl. bet. 4 uit Ndl. wegleggen (1544 in bet. 1, 1837 in bet. 2, 1887 in bet. 3, 20ste eeu in bet. 4). Bet. 4 kon egter ook soos bet. 5 en 6 in Afr. self ontwikkel het, en word wsk. in al hierdie bet. so genoem omdat dit aan iets wat eenkant, buite sig gebêre of neergelê word of is, herinner. Eerste optekening in Afr. in Patriotwoordeboek (1902).
D. weglegen.

Hosted by Instituut voor de Nederlandse Taal