Message from @Friday
Discord ID: 469895080766078987
Dit is hoekom ek in crypto is.. want jy kan soveel geld transfer soos jy wil. En die land se wette se jy mag nie meer as R600k uit die land uit vat nie. So as ek ooit eendag soveel of meer geld het sal ek in crypto in sit.. vlug uit die land... en maak n rekening oor see oop en elke maand transfer bietjie in die rekening terug tax free..
maar jy is reg hulle gaan ons jaag.... maar daar is n lig in die tonnel.. dit sal die "liggiese spark" wees wat jy sien deur jou scope op 800-1500 meter wat deur n rooie se helmet gaan...
Laaste keer met die R4 kon ek nie eers die tyken op 500m meer sien nie, watter deel van cripto gebruik jy, as ek mag vra ???
Cash in met luno.com en dan transfer bitcoin na poloniex exchange... Ek speel alt-coins om my bitcoin te groei op poloniex
Miskien moet ek gaan kyk wat daar aangaan, jy kan my dalk verkeerd bewys.........
Dit is moeilik en nie vir almal nie, en vat baie tyd... maar leer die verskillende handel aanwyser strategieƫ... dit het my baie gehelp.
!rank
Ek sien die Studie gaan 'n rukie neem.......
Hoekom sny Absa se nuwe advertensies wit mense uit?
@Unwanted House Guest, want hulle "Target" 'n ander mark, en jy is nie welkom nie...............
Renaldo Gouws het daar oor gepraat
Sorry ek het daai gesprek gemis.........
Kom ek stuur vir jou die skakel
Toemaar hy was op my lys, Dankie
So die spul aangaan , is daar klaar nie meer veel van die Erfenis oor nie, & Niks keer hulle nie !!!!!
@everyone Soos baie van U seker weet, ek hou more (die 21e Julie) 11 uur AM 'n samekoms rondom die vrystelling van die Pofadder media inisiatief. Die adress is NG Kerk Groenkloof, 75 van Wouw Straat Groenkloof! Hiermee nooi ek jou hartlik uit om dit by te woon, en jy kan gerus enige vriende saamnooi wat dieselfde oor dinge voel.
As jy dit nie kan maak nie, kan jy dit regstreeks moreoggend 11 uur op YouTube kyk by hierdie skakel: https://youtu.be/diJHFxtjLu0!
Dankie willem
Thks, Willem......sal na jou luister, Cheers
Sal kyk
Naand se.
Dankie willem!
@Unwanted House Guest want swart nationalisme skiet die hoogte in, maar dom wit mense glo nogsteeds aan die reenboog
Sal beslis inskakel Willem, hier vanuit die Kaap.
Kon iemand al uitvind hoekom die USA army en die VN hier op ons bodem is? Ek glo nie die berigte in die nuusmedia nie.
Eks ook in die Kaap
Heidelberg Transvaal
Kapenaarš
Tienie link die berig
Post dit in <#468390220736495616>
Hallo
Awe
Die ander manne seker verlore lol
Naand manne