Message from @Emile
Discord ID: 470315617832927242
OK so daar is mense wat darm probeer help?
Soos ek verstaan doen helpende hand nogal goeie werk, dink Afriforum befonds daai helpende hand
Miskien moet ons maar by Willem hoor of hy n plek/kamp kan identifiseer dan probeer ons help. Ek is maar net bang as ek nie fisies sien waar daai goed heen gaan nie.
Dankie Karoo ek sal hulle ook gaan uitsnuffel
@Penkop ja da is mense. Maar dit is baie privaat mense ook. Wat groepe in neem en self probeer help. Die ergste is die kinders ja,hulle lui die ergste daar onder. Ek dink gereeld aan dit,dit pla my geweldig
Ek gaan werk maak daarvan as ek by die huis kom.
@Gonzo dis hoekom ek my hulp fokus op mense in my dorp, ek sal graag almal wil help maar dis onmoomtlik, mens hoef nie ver te soek om ‘n sukkelende Afrikaner gesin te kry nie, hulle staan net nie so uit nie want die wat jou hulp sal waardeer adverteer gewoontlik nie hul elende nie.
En ons afrikaner biljoeners help mos net swartes
As jy kinders sien huil van blydskap oor ‘n blikkie konfyt dan kan jy mos weet hoe swaar dit gaan.
Ek onthou in die laat 90's hoe skokkend dit was om witmense op straat te sien. Nou is hul orals en het geen hulp. Baie erg om te sien wat met ons mense gebeur
Dis wat my so omkrap, niks hulp gaan na die wit kindertjies toe nie. Ek ry bike en elke Desember is dit n moerse toy run met al die bikers tot ek gaan kyk het waar daai goed heen gaan. Net mooi niks gaan na my mense toe nie. Dankie vir die gesels ek gaan ook nou eers iets in die maag kry.
Hou so aan! Niemand wil oor die dinge praat nie
Elke een van ons moet maar by ons eie gemeenskappe help bydra. As amla by hulle omgewing help,dan kom daar verandering
Afriforum doen jeugkampe terloops... Amper soos veldskool.
@Emile waar kan ons uitvind oor dit? Ek is lid maar weet nie van die goed nie
Ja, hulle bemark dit nie effektief nie. Ek weet net omdat ek met iemand van Afriforum jeug gepraat het...
Sal bietjie probeer uitvind!
Sal bietjie hoor by ons tak ook
Was dalk 'n toetslopie gewees...
Hulle doen al jare jeugkampe
Ditsem! @Willem Petzer, you just advanced to level 6!
Ten minste 4 jaar waarvan ek weet
Wel daar het julle dit!
@Karooboer Dit is ook hoekom ek dink afrikaners moet nader aan mekaar trek om n meerderheid groep te wees in n provinsie. Die kaap maak die meeste sin,maar dit sal nooit gebeuer nie.
Groot trek 2.
Mens kan mekaar makliker help,en werk skep en mekaar aanstel.
Daar is 2.5 miljoen afrikaners as ons kultuur nog lank wil staan dan gan so iets eventueel moet gebeur.
Sjoe, dis crazy daardie nommers, dis wat met die land gebeur het ook, hulle nommers neem darem vinnig toe.
@Penkop @Karooboer 4.5 miljoen wit teenoor 45+miljoen swart
In 1994 was dit 20 miljoen
1900 1miljoen
Wes kaap het so 5.5m mense as al di afrikaners kaap toe dan is ons die meerderheid hier. Ons kan ons eie politieke party in stem hier wat ons in parliament kan teenwoordig. Alles word demokraties gedoen so die anc kan niks doen nie.
Provinsies het ook maar net beperkte mag, eerder as ons in gaan moet ons net die hek agter ons toesluit. Maar dan sit ons nou weer met Khoi koning op ons case
So moeilik om net ‘n ou stukkie eie Afrikaner land te kry
Gonzo onthou net gou hierso:
“Give me 20 divisions of American soldiers and I will breach Europe . Give me 15 consisting of Englishmen, and I will advance to the borders of Berlin . Give me two divisions of those marvelous fighting Boers and I will remove Germany from the face of the earth."
Field Marshal Bernard L. Montgomery, Commander of the Allied forces during WWII.