Message from @Willem Petzer
Discord ID: 480969068812435456
Die hele feminatzi nonses het baie skade gedoen on society
Dis soos nou, daar is 9% vroue vlieniers, nou will hulle he meer vrouens moet vlieg - dis absoluut belaglik
ek dink 9% is klaar hoog
@Guss ek hoop dat van die kinders wat nou grootword weer ouer waardes kan leer, bv let boys be boys and girls be girls
@Newscat ZA hulle maak nou gender neutral kinders groot😂 die kind kan besluit wat hulle wil wees.
my hel ja ek sien al die nonsens wat aangaan in die wereld 😮 wat my hoop gee is dat daar 'n bietjie van 'n konservatiewe oplewing is
Ditsem! @Newscat ZA, you just advanced to level 7!
Dis so scary
die goed wat in skole aangaan
😦
@Newscat ZA darem is afrikaanse mense nog conservative en ons het morele waardes,maar ek sien dit nie meer so baie onder tieners nie. Ek was nog old school groot gemaak. Die ouers vandag moet hulle kinders beter grootmaak.
@Gonzo yes ek stem honderd persent saam
hierdie liberale bull* het regtig hand uitgeruk
@Gonzo anyways, dis nogals laat- thx vir chat, gaan nou maar afsit hier
@Newscat ZA cheers
@Gonzo cheers!
look who follows @Willem Petzer now
she is a bright lady. She knows whats right
Gotta get her on your channel!!!
Does she respond to DMs?
Haha gaan jy try in slide?
Lame
Yup we rock. Best at everything. Especially religion 👌
Except weather
Our weather is perfect: not too hot, not too cold. Misty.
Love it.
@Willem Petzer have you tried getting in touch with Caolan Robertson? Maybe he could be a middle man and get you in touch with her?
I suppose good weather for the brain but vitamin D deficiency is a problem which could be caused by lack of sunlight
Exodus 20:11 Want in ses dae het die HERE die hemel en die aarde gemaak, die see en alles wat daarin is, en op die sewende dag het Hy gerus. Daarom het die HERE die sabbatdag geseën en dit geheilig.
Mattheus 19:4 En Hy antwoord hulle en sê: Het julle nie gelees dat Hy wat hulle gemaak het, hulle van die begin af man en vrou gemaak het nie, -- van die begin, nie van dermiljoene jare na die begin