Zambezia (2012)
Voorkoms
Zambezia | |
---|---|
Regisseur | Wayne Thornley |
Produksieleier | Mike Buckland Stuart Forrest James Middleton Anthony Silverston |
Draaiboek | Andrew Cook Raffaella Delle Donne Anthony Silverston Wayne Thornley[1] |
Met | |
Musiek deur | Bruce Retief |
Kinematografie | Wayne Thornley |
Redigeerder | Michel Smit Paul Speirs Luke MacKay[1] |
Verspreider | Cinema Management Group (Internasionaal) Sony Pictures Entertainment (Engelse gebiede) |
Speeltyd | 82 min |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Engels |
Begroting | R173 miljoen ($20 miljoen)[2] |
Bruto wins | VS$ 34.4 miljoen[3] |
IMDb-profiel |
Zambezia is 'n rekenaar geanimeerde familie-film van 2012 wat deur Wayne Thornley geregisseer is. Dit is die eerste film deur Triggerfish Animation Studios.
Rolverdeling
[wysig | wysig bron]- Jeremy Suarez as Kai, die Swerfvalk
- Abigail Breslin as Zoe, die Blouvalk
- Jeff Goldblum as Ajax, die Baardaasvoël
- Leonard Nimoy as Chief Sekhuru, die Visarend
- Samuel L. Jackson as Tendai, die Swerfvalk
- Jenifer Lewis as Gogo, die Saalbekooievaar
- Jim Cummings as Budzo, die Kliplikkewaan
- Noureen DeWulf as Pavi, die Skoorsteenveër
- Tania Gunadi as Tini, die Wewervoëls
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 Adams, Mark (12 Maart 2013). "Adventures in Zambezia". ScreenDaily. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Julie 2014. Besoek op 25 Januarie 2016.
- ↑ Naidoo, Romaana. "Triggerfish takes on the big boys". Media Club South Africa. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Julie 2018. Besoek op 8 Maart 2014.
- ↑ "Zambezia (2012)". Box Office Mojo. Besoek op 1 Julie 2014.