Wonderboomvy
Wonderboomvy | |
---|---|
Die Wonderboom in Pretoria. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Rosales |
Familie: | Moraceae |
Genus: | Ficus |
Spesie: | F. salicifolia
|
Binomiale naam | |
Ficus salicifolia Vahl, (1790)
| |
Sinonieme | |
|
Die Wonderboomvy (Ficus salicifolia) is 'n mediumgroot boom (tot 10 m hoog) wat wydverspreid in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes voorkom. Die spesie se vrugte is klein, 6 mm in deursnee. Hulle is aanvanklik groenerig-wit maar word pienk wanneer dit ryp is. Hierdie spesie is die bekende Wonderboom in Pretoria. Die boom se FSA-nommer is 60.[1] Die boom kom ook in die volgende lande voor: Algerië, Botswana, DR Kongo, Djiboeti, Egipte, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Jemen, Katar, Kenia, Koeweit, Libië, Malawi, Mosambiek, Niger, Oman, Saoedi-Arabië, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sokotra, Soedan, Somalië, Tanzanië, Tsjad, Uganda, Verenigde Arabiese Emirate, Zambië en Zimbabwe.
Nelspruit
[wysig | wysig bron]Hierdie boom het die nuusvoorblad gehaal nadat 'n spesie van tussen 215 en 265 jaar oud uitgehaal sou word, omrede dit in die pad van die N4 nasionale pad was. Nadat die gemeenskap kapsie gemaak het, is die pad herbeplan en die boom behou.[2]
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Geronde basis van 'n blaar
-
Tak met blare
-
Vrugte
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 November 2012. Besoek op 21 November 2012.
Bronne
[wysig | wysig bron]- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
- IUBN Rooilys veilige spesies
- Ficus
- Bome van Afrika
- Flora van Algerië
- Flora van Botswana
- Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo
- Flora van Djiboeti
- Flora van Egipte
- Flora van Eritrea
- Flora van Eswatini
- Flora van Ethiopië
- Flora van Jemen
- Flora van Katar
- Flora van Kenia
- Flora van Koeweit
- Flora van Libië
- Flora van Malawi
- Flora van Mosambiek
- Flora van Niger
- Flora van Oman
- Flora van Saoedi-Arabië
- Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek
- Flora van Sokotra
- Flora van Soedan
- Flora van Somalië
- Flora van Suid-Afrika
- Flora van Tanzanië
- Flora van Tsjad
- Flora van Uganda
- Flora van die Verenigde Arabiese Emirate
- Flora van Zambië
- Flora van Zimbabwe