Tynaarlo
Voorkoms
Tynaarlo Tynaorl | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Ligging van Tynaarlo in Drenthe-provinsie | |
Kaart van Tynaarlo-munisipaliteit | |
Koördinate: 53°4′N 6°35′O / 53.067°N 6.583°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Drenthe |
Opgerig in | 1998 |
Regering | |
• Burgemeester | Marcel Thijsen |
Oppervlak | |
• Totaal | 147,70 km2 (57,03 vk. myl) |
• Land | 143,32 km2 (55,34 vk. myl) |
• Water | 4,38 km2 (1,69 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 33 974 |
• Digtheid | 237/km2 (610/vk. myl) |
1 Januarie 2021 | |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 9471–9475, 9481–9485, 9491, 9493–9497, 9761, 9765–9766 |
Skakelkodes | 050, 0592 |
Bestuurlike sentrum | Vries |
Webwerf | www.tynaarlo.nl |
Tynaarlo, Nedersaksies: Tynaorl, is 'n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Drenthe. Die munisipale gebied het sowat 34 000 inwoners (2021) en 'n oppervlakte van sowat 148 km². Die munisipaliteit Tynaarlo is in 1998 saamgestel uit die munisipaliteite Eelde, Vries en Zuidlaren. Vries is die administratiewe setel van die munisipaliteit. Die nuwe munisipaliteit is vernoem na die dorp Tynaarlo, wat in die middel van die nuutgevormde munisipale gebied lê en sowat 1 800 inwoners het (2020).
Plekke
[wysig | wysig bron]Plekke in die munisipale gebied van Tynaarlo:
Bunne, De Groeve, De Punt, Donderen, Eelde-Paterswolde, Eelderwolde, Midlaren, Oudemolen, Taarlo, Tynaarlo (dorp), Vries, Winde, Yde, Zeegse, Zeijen, Zuidlaarderveen en Zuidlaren.
Naburige munisipaliteite
[wysig | wysig bron]Groningen (GR) | Midden-Groningen (GR) | |
Noordenveld | ||
Assen | Aa en Hunze |
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]