Tyler Labine
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tyler Labine | |
Geboortenaam | Tyler Sean Labine |
---|---|
Geboorte | 29 April 1978 |
Nasionaliteit | Kanadees |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1991–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tyler Labine (gebore 29 April 1978) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Flyboys (2006), Tucker and Dale vs Evil (2010), Rise of the Planet of the Apes (2011), en Monsters University (2013).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2003: Evil Alien Conquerors
- 2006: Flyboys
- 2006: Extreme Walking
- 2008: Control Alt Delete
- 2009: The Zero Sum
- 2010: Tucker and Dale vs Evil
- 2010: Fathers & Sons
- 2011: Rise of the Planet of the Apes
- 2011: A Good Old Fashioned Orgy
- 2012: Best Man Down
- 2013: Monsters University
- 2013: That Burning Feeling
- 2013: Cottage Country
- 2014: Someone Marry Barry
- 2014: Mountain Men
- 2015: Zoom
- 2016: Funeral Day
- 2017: Big Bear
- 2018: Broken Star
- 2018: The Maze
- The Sugar Shack
- Nearly Wed
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1997: Breaker High
- 2001: Dead Last
- 2002: That Was Then
- 2005: Invasion
- 2007: Reaper
- 2010: Sons of Tucson
- 2011: Mad Love
- 2011: Mad Love: The Larry Munsch Show - Settling My Tab
- 2012: Animal Practice
- 2014: Deadbeat
- 2016: Voltron
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1996: Robin of Locksley
- 2004: Like Cats and Dogs
- 2005: Behind the Camera: The Unauthorized Story of Mork & Mindy
- 2010: True Love
- 2013: Super Clyde
- 2017: Hannah Royce's Questionable Choices