Talbot Horizon
Voorkoms
Chrysler/Simca/Talbot Horizon | |||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Spesifikasies | |||||||||||||||||||
|
Die Talbot Horizon is 'n motorkar wat ontwerp is deur die Europese afdeling van die Chrysler-maatskappy. In Frankryk het die motor die Simca-naam gedra, maar elders was dit Chrysler.
Die Talbot Horizon is beplan as die opvolger van die verouderde Simca 1100.