Swartkrans
Voorkoms
Fossiele Hominiedterreine in Suid-Afrika* | |
---|---|
Unesco-wêrelderfenisterrein | |
Ligging van Sterkfontein in Suid-Afrika | |
Koördinate: 25°55′45″S 27°47′20″O / 25.92917°S 27.78889°O | |
Lande | Suid-Afrika |
Tipe | Kultuur |
Kriteria | iii, vi |
Verwysings | 915 |
Streek† | Afrika |
Inskripsiegeskiedenis | |
Inskripsie | 1999 (23ste Sessie) |
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn. † Streek soos deur Unesco geklassifiseer. |
Swartkrans is ’n Suid-Afrikaanse erfenisgebied naby Sterkfontein wat ryk is aan argeologiese materiaal, veral hominiedoorblyfsels. Dit is sowat 32 km van Johannesburg af geleë.[1]
Dit is in 1968 deur die Universiteit van die Witwatersrand gekoop. Die oudste fossiele wat daar gevind is, is tussen sowat 1,8 en 2 miljoen jaar oud.
Van die vroegste getuienis van die beheer van die omgewing deur brande is by Swartkrans gevind.[2][3] Van die fossiele wat daar ontdek is, sluit in dié van Homo erectus, Paranthropus en Homo habilis.
Swartkrans is deel van die wêrelderfenisgebied Wieg van die Mensdom.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "9/2/233/0012 - Swartkrans Palaeontological Site, Zwartkrans 172, Krugersdorp District". South African Heritage Resources Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 September 2013. Besoek op 16 September 2013.
- ↑ C. K. Brain; A. Sillent (1 Desember 1988). "Evidence from the Swartkrans cave for the earliest use of fire". Nature. 336 (6198): 464–466. doi:10.1038/336464a0. Besoek op 14 Junie 2011.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link) - ↑ Rincon, Paul (22 Maart 2004). "Bones hint at first use of fire". BBC (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Oktober 2019. Besoek op 14 Junie 2011.