Soechoi Su-2
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Sukhoi Su-2)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Soechoi Su-2 | |
---|---|
Tipe | Verkennings- en ligte bomwerper |
Vervaardiger | Soechoi |
Nooiensvlug | Augustus 1937 |
Onttrek | 1944 |
Status | Uit diens onttrek. |
Hoofgebruiker | Russiese Lugmag |
Aantal gebou | 910 |
Die Soechoi Su-2 was 'n eenmotorige verkenningsvliegtuig en ligte bomwerper wat deur die Russiese Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug voltooi in Augustus 1937.
Tegniese besonderhede
[wysig | wysig bron]Item | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 1 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | M-88B stermotor |
Kraglewering per motor | 1 000 perdekrag |
Vlerkspan | 14,30 m |
Lengte | 10,25 m |
Hoogte | 3,75 m |
Maks. opstygmassa | 4 375 kg |
Maks. snelheid | 455 km/h op 4,400 m |
Operasionele hoogte | 8 800m |
Togafstand met 400 kg bom aan boord | 1 200 km |
Bewapening | Vier 7.62 mm ShKAS masjiengewere in vlerke en een in dorsale skiettoring. |
Bomvrag | 600 kg in bomlaai |
Bron
[wysig | wysig bron]- Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012 ISBN 978-0-7537-2172-8