Suidelike noorkapper
Suidelike noorkapper | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. australis (Desmoulins, 1822)
|
Binomiale naam | |
Eubalaena australis | |
Verspreiding | |
Sinonieme | |
|
Die Suidelike noorkapper (Eubalaena australis) is 'n walvis wat aan die hele Suid-Afrikaanse kus voorkom. Die walvis word uitgeken aan die wit, vratagtige groeisels op die kop. Die soogdier het groot spaanvormige borsvinne maar geen rugvin nie.
Hulle kom in die oop see voor; in die suidelike halfrond se somer kom hulle by Antartika voor, terwyl hulle van Julie na die Suid-Afrikaanse kus beweeg om te paar. Dan is die walvisse, wat selfs in kleiner baaie kom baljaar, gewilde trekpleisters vir besoekers aan Hermanus, Kaap Agulhas, Witsand, Stilbaai, Gouritsmond, Vleesbaai, Mosselbaai, Knysna en die tuinroete, Algoabaai en selfs tot by Mosambiek.
Die walvis se Engelse naam is die Southern Right Whale bedoelende dat dit die 'regte' walvis was om dood te maak destyds deur die walvisjagters. Die walvis mag egter nie meer gejag word nie.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
'n Suidelike noorkapper in Argentinië.
-
Stertvin van 'n noorkapper.
-
'n Noorkapper spring bo die water uit.
-
'n Noorkapper swem na 'n boot vol toeriste op 'n besigtigingstoer.
-
Bronsbeeld van 'n noorkapper in Tasmanië.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Eubalaena australis. |
- Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere
- Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name
- Suider-Afrikaanse soogdiere en hul ordes
Nota: Walvisse is soogdiere en nie visse nie.
Bron
[wysig | wysig bron]- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Reilly, S.B., Bannister, J.L., Best, P.B., Brown, M., Brownell Jr., R.L., Butterworth, D.S., Clapham, P.J., Cooke, J., Donovan, G.P., Urbán, J. & Zerbini, A.N. (2008). "Eubalaena australis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2009.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 12 September 2009.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)