Steve James (akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Steve James | |
Geboorte | 19 Februarie 1952 |
---|---|
Sterfte | 18 Desember 1993 (op 41) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Steve James (19 Februarie 1952 – 18 Desember 1993) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Warriors (1979), To Live and Die in L.A. (1985), American Ninja (1985), en I'm Gonna Git You Sucka (1988).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1979: The Warriors
- 1980: The Exterminator
- 1985: To Live and Die in L.A.
- 1985: American Ninja
- 1986: Avenging Force
- 1986: Behind Enemy Lines
- 1987: American Ninja 2: The Confrontation
- 1988: I'm Gonna Git You Sucka
- 1988: Hero and the Terror
- 1989: American Ninja 3: Blood Hunt
- 1989: Riverbend
- 1990: Street Hunter
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1982: Stuntman Challenge
- 1986: C.A.T. Squad
- 1988: C.A.T. Squad: Python Wolf
- 1994: M.A.N.T.I.S.
Video's
[wysig | wysig bron]- 1994: Bloodfist V: Human Target