Slag van Saratoga
Voorkoms
Slag van Saratoga | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog | |||||||
Die oorgawe van generaal Burgoyne, deur John Trumbull, 1822 | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Koninkryk van Groot-Brittanje | VSA | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
Horatio Gates Benedict Arnold Benjamin Lincoln Enoch Poor Ebenezer Learned Daniel Morgan |
John Burgoyne Simon FraserSjabloon:KIA F.A. Riedesel | ||||||
Sterkte | |||||||
9 000 (eerste slag) oor 12 000 (tweede slag) oor 15 000 (tydens oorgawe) |
7 200 (eerste slag) 6 600 (tweede slag) | ||||||
Ongevalle | |||||||
90 gesneuwel 240 gewond |
440 gesneuwel 695 gewond 6 222 gevang |
Die Slag van Saratoga het op 17 Oktober 1777 plaasgevind tydens die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog. Die Koloniale magte onder beheer van generaal Horatio Gates het slaags geraak met die Britse Leër onder bevel van generaal John Burgoyne. Die Britte het die slag verloor en die Britse Leër het oorgegee.
Bron
[wysig | wysig bron]- Battles. 100 battles that Shaped the World. Parragon Books. 2014. ISBN 978-1-4723-3204-2
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Slag van Saratoga.