Shari Headley
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Shari Headley | |
Geboorte | 15 Julie 1963 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Shari Headley (gebore 15 Julie 1963) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Coming to America (1988) en in die televisiereekse All My Children (1970), Switched at Birth (2011), en The Haves and the Have Nots (2013).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1988: Coming to America
- 1997: A Woman Like That
- 2014: The Congregation
- 2015: I Really Hate My Ex
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1970: All My Children
- 1989: Gideon Oliver
- 1997: 413 Hope St.
- 2011: Switched at Birth
- 2012: L.A. Hair
- 2013: The Haves and the Have Nots
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1989: Kojak: Ariana
Video's
[wysig | wysig bron]- 1999: Will Smith: Wild Wild West