Saint-Hyacinthe
Voorkoms
Saint-Hyacinthe | |
---|---|
Stad | |
Porte des Anciens Maires | |
Koördinate: 45°37′33″N 72°56′47″W / 45.62583°N 72.94639°W | |
Land | Kanada |
Provinsie | Quebec |
Region | Montérégie |
Regionale County | Les Maskoutains |
Stigting | 1849 |
Geïnkorporeer op | 27 Desember 2001 |
Regering | |
• Burgemeester | Claude Bernier |
Oppervlak | |
• Land | 188,69 km2 (72,85 vk. myl) |
• Metro | 409,56 km2 (158,13 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 53 236 |
• Digtheid | 273,6/km2 (709/vk. myl) |
• Metro | 55 823 |
• Metrodigtheid | 136,3/km2 (353/vk. myl) |
Tydsone | UTC-05:00 (EST) |
• Somertyd | UTC-04:00 (EDT) |
Poskode | J25 |
Skakelkodes | 450 |
Webwerf | ville.st-hyacinthe.qc.ca |
Saint-Hyacinthe (Frans: Ville de Saint-Hyacinthe) is 'n stad in die Montérégie-gebied van die Kanadese provinsie Quebec. Die stad lê aan die Yamaskarivier, naby Montreal. Daar is sowat 53 236 inwoners (2011).
Die stad is gestig in 1849 en het in 1857 stadstatus verkry. Saint-Hyacinthe het in 2002 met ander dorpe saamgesmelt. Die katedraal van Saint-Hyacinthe staan bekend vir sy orrels. Saint-Hyacinthe is die sentrum van die belangrikste landbougebied van Quebec. Nywerhede sluit voedsel, hout, tekstiel, meubels, biotegnologie en plastiek in.
Met die Faculté de médecine vétérinaire de l'Université de Montréal (Departement Veeartsenykunde van die Universiteit van Montreal) beskik die stad ook oor 'n tersiêre instelling.