Gaan na inhoud

SAR-waarde

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

SAR-waarde (Engels: SAR = Specific Absorption Rate), is die spesifieke absorpsiekoers en word gemeet in W/kg of ..

Die SAR-waarde is die fisiese grootte en die maatstaf vir die absorpsie van elektromagnetiese velde in biologiese weefsel.

Die absorpsie van elektromagnetiese velde het altyd 'n opwarming (termiese effek) van weefsel tot gevolg. Afhanklik van die veldsterkte en frekwensie kan ook 'n effek soos bv. 'n aksieimpuls veroorsaak word. Hierdie effek kan op verskeie wyses opgemerk word, maar berus in die eintlike oorsaak altyd op 'n opwarming.

Vasstelling van die Spesifieke Absorpsiekoers

[wysig | wysig bron]

Die spesifieke absorpsiekoers kan bereken word deur

  1. die veldsterkte in die weefsel:
  2. die stromdigtheid in die weefsel:
  3. die temperatuurverhoging in die weefsel:

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]