R340 (Suid-Afrika)
Voorkoms
Streeksroete R340 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Oospunt | N2 | |||
Wespunt | R339 | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R340 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat begin by Keurboomsrivier waar dit van die N2-nasionale pad afdraai, oor Ouhoogte gaan en eindig waar dit by die R339 aansluit.