PPC
Voorkoms
Pretoria Portland Cement Company | |
Tipe | Openbare maatskappy |
---|---|
Gestig | 1892 |
Hoofkantoor | naby Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika |
Inkomste | $873 miljoen (2010) |
Werknemers | 3 097 (2013) |
Webwerf | ppc.co.za |
Pretoria Portland Cement, ook bekend as PPC, is 'n maatskappy wat sement vervaardig en naby Pretoria geleë is. Die maatskappy is reeds in 1888 gestig deur 'n Duitse sakeman, Edouard Lippert, en was aanvanklik bekend as Eerste Cement Fabrieken Beperkt. Gedurende 1902 is die naam verander na The First Portland Cement Company. Die maatskappy betaal nog sedert 1908 getrou elke jaar 'n dividend aan sy aandeelhouers.
Bron
[wysig | wysig bron]- PPC-argief klink alte bekend Rapport. 14 Oktober 2012