Melchior Hoffmann
Voorkoms
Georg Melchior Hoffmann (c. 1679 – 6 Oktober 1715) was 'n komponis van die Baroktydperk wat invloedryk was as leier van die Collegium Musicum in Leipzig. Sy werk is verkeerdelik aan Johann Sebastian Bach toegeskryf.

Normdata |
|
---|