Lisa Eichhorn
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lisa Eichhorn | |
Geboorte | 4 Februarie 1952 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lisa Eichhorn (gebore 4 Februarie 1952) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cutter's Way (1981), The Vanishing (1993), The Talented Mr. Ripley (1999), en About Time (2013).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1979: Yanks
- 1980: Why Would I Lie?
- 1981: Cutter's Way
- 1984: Wildrose
- 1986: Opposing Force
- 1990: Moon 44
- 1990: Nocturne
- 1993: The Vanishing
- 1993: King of the Hill
- 1995: A Modern Affair
- 1999: The Talented Mr. Ripley
- 2007: Defenders of Riga
- 2012: Things I Don't Understand
- 2013: About Time
- 2015: Never Let Go
- 2016: Offensive
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1983: Feel the Heat
- 2007: Burn Hollywood Burn
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1982: The Wall
- 1982: East Lynne
- 1983: The Weather in the Streets
- 1986: Blind Justice
- 1989: Pride and Extreme Prejudice
- 1998: Diana: A Tribute to the People's Princess
- 1998: My Neighbor's Daughter
- 2005: Kenneth Tynan: In Praise of Hardcore