Lexington, Virginië
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Virginië |
County | Rockbridge |
Koördinate | 37°47′N 79°27′W / 37.783°N 79.450°W |
Stigting | 1778 |
Inkorporasie | 1841 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 6 vk km |
Hoogte bo seevlak | 324 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2012) | 6 998 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 088/vk km |
Tydsone | EST (UTC -5) |
Somertyd | EDT (UTC -4) |
Burgemeester | Mimi Elrod |
Amptelike Webwerf | ci.lexington.va.us Geargiveer 10 Januarie 2005 op Wayback Machine |
Lexington is 'n dorp in die deelstaat Virginië en die administratiewe setel van Rockbridge County. Die dorp is geleë aan die oewers van die Mauryrivier en is ongeveer 180 km wes van Richmond. Die eerste nedersetting is in 1777 gestig en dit het dorpstatus verkry in 1841.
Bron
[wysig | wysig bron]- Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 14, Bladsy 535.