Kriptokristallyn
Voorkoms
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie. Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg. |
Die term kriptokristallyn is 'n mineralogiese/geologiese term wat verwys na minerale wat sulke klein kristalle het dat die kristallografiese aard nie met die blote oog waargeneem kan word nie. Selfs mikroskopies in dun seksie deur gepolariseerde lig is dit moeilik om te onderskei.
Voorbeelde van kriptokristallyne minerale/gesteentes sluit die volgende in
[wysig | wysig bron]Minerale
[wysig | wysig bron]Sedimentêre Gesteentes
[wysig | wysig bron]Vulkaniese gesteentes
[wysig | wysig bron]- Felsiete en rioliete kan 'n kriptokristallyne matriks hê.