Koning Fahd II-stadion
Voorkoms
Koning Fahd II-stadion | ||
Pawiljoen van die Koning Fahd II-stadion
| ||
Ligging | Riaad, Saoedi-Arabië | |
---|---|---|
Koördinate | 24°47′17.54″N 46°50′21.25″E / 24.7882056°N 46.8392361°O | |
Kapasiteit | 68 752 | |
Konstruksie | ||
Geopen | 1987 | |
Argitek | Michael KC Cheah | |
Huurders | ||
Saoedi-Arabiese nasionale sokkerspan (1987–hede), Al-Hilal, Al-Shabab, Al-Nassr |
Die Koning Fahd Internasionale Stadion (Arabies: ستاد الملك فهد الدولي) is 'n veeldoelige stadion in Riaad, Saoedi-Arabië, genoem ná koning Fahd bin Abdoel Aziz al-Saoed. Dit word meestal vir sokkerwedstryde ingespan, maar beskik ook oor 'n atletiekbaan. Die stadion is in 1987 gebou en kan 68 752 mense akkommodeer. Die stadion het die grootste stadiondak ter wêreld. Hier is onder ander die Koning Fahd-beker in 1992, Koning Fahd-beker in 1995 en die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 1997 aangebied.
Wedstryde
[wysig | wysig bron]Koning Fahd-beker in 1992
[wysig | wysig bron]- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Koning Fahd-beker in 1992.
Datum | Span 1 | Telling | Span 2 | Toeskouers |
---|---|---|---|---|
15 Oktober 1992 | Saoedi-Arabië | 3–0 | Verenigde State | 70 000 |
16 Oktober 1992 | Argentinië | 4–0 | Ivoorkus | 15 000 |
19 Oktober 1992 | Verenigde State | 5–2 | Ivoorkus | 9 500 |
20 Oktober 1992 | Saoedi-Arabië | 1–3 | Argentinië | 75 000 |
Koning Fahd-beker in 1995
[wysig | wysig bron]- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Koning Fahd-beker in 1995.
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|
6 Januarie 1995 | 01:00 | Japan | 0–3 | Nigerië | 25 000 |
6 Januarie 1995 | 18:15 | Saoedi-Arabië | 0–2 | Meksiko | 25 000 |
8 Januarie 1995 | 00:00 | Saoedi-Arabië | 0–2 | Denemarke | 10 000 |
8 Januarie 1995 | 20:00 | Japan | 1–5 | Argentinië | 10 000 |
10 Januarie 1995 | 00:00 | Meksiko | 0–0 (2–4 n. S.) | Denemarke | 20 000 |
10 Januarie 1995 | 01:00 | Nigerië | 0–0 | Argentinië | 20 000 |
13 Januarie 1995 | 18:00 | Meksiko | 0–0 (5–4 n. S.) | Nigerië | 20 000 |
13 Januarie 1995 | 20:15 | Denemarke | 2–0 | Argentinië | 35 000 |
FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 1997
[wysig | wysig bron]- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 1997.
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|
12 Desember 1997 | 16:15 | Saoedi-Arabië | 0–3 | Brasilië | 80 000 |
12 Desember 1997 | 19:00 | Meksiko | 1–3 | Australië | 15 000 |
13 Desember 1997 | 17:50 | Verenigde Arabiese Emirate | 0–2 | Uruguay | 13 000 |
13 Desember 1997 | 20:00 | Suid-Afrika | 2–2 | Tsjeggië | 7 500 |
14 Desember 1997 | 17:50 | Saoedi-Arabië | 0–5 | Meksiko | 15 000 |
14 Desember 1997 | 20:00 | Australië | 0–0 | Brasilië | 15 000 |
15 Desember 1997 | 17:50 | Verenigde Arabiese Emirate | 1–0 | Suid-Afrika | 11 000 |
15 Desember 1997 | 20:00 | Tsjeggië | 1–2 | Uruguay | 9 000 |
16 Desember 1997 | 17:50 | Saoedi-Arabië | 1–0 | Australië | 55 450 |
16 Desember 1997 | 20:00 | Brasilië | 3–2 | Meksiko | 20 000 |
17 Desember 1997 | 17:50 | Verenigde Arabiese Emirate | 1–6 | Tsjeggië | 8 000 |
17 Desember 1997 | 20:00 | Uruguay | 4–3 | Suid-Afrika | 8 000 |
19 Desember 1997 | 15:15 | Brasilië | 2–0 | Tsjeggië | 28 000 |
19 Desember 1997 | 19:00 | Uruguay | 0–1 (e. T.) | Australië | 22 000 |
21 Desember 1997 | 17:50 | Tsjeggië | 1–0 | Uruguay | 27 500 |
21 Desember 1997 | 21:00 | Brasilië | 6–0 | Australië | 65 000 |
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Koning Fahd II-stadion.