in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kickers Offenbach
Volledige naam
Offenbacher Fußball-Club Kickers 1901 e.V.
Stigtingsdatum
27 Mei 1901
Tuisveld
Bieberer Berg, Offenbach
Kapasiteit
24 000
Kompetisie
3. Liga
Stadion am Bieberer Berg, Offenbach
Kickers Offenbach is 'n sokkerklub uit die stad Offenbach am Main in Duitsland .
Die klub het die halfeindstryd van die nasionale kampioenskap tydens die Tweede Wêreldoorlog in 1942 bereik, maar is deur die uiteindelike kampioen FC Schalke 04 verslaan. Ook in 1949 word die halfeindronde bereik en in 1950 en 1959 die eindstryd, waar daar egter onderskeidelik teen VfB Stuttgart (met 1-2) en Eintracht Frankfurt (met 3-5) verloor word. Offenbach haal die Bundesliga uiteindelik in 1968 . Die grootste prestasie in die klub se geskiedenis is die verowering van die Duitse beker in 1970 . Die klub het in die 1983/84-seisoen sy laaste verskyning in die Bundesliga gemaak.
DFB-Pokal
1970
1963-64 (II) Regionalliga Suid 3de
1964-65 (II) Regionalliga Suid 3de
1965-66 (II) Regionalliga Suid 2de
1966-67 (II) Regionalliga Suid 1ste
1967-68 (II) Regionalliga Suid 2de
1968-69 (I) Bundesliga 18de
1969-70 (II) Regionalliga Suid 1ste
- Duitse beker
1970-71 (I) Bundesliga 17de
1971-72 (II) Regionalliga Suid 1ste
1972-73 (I) Bundesliga 7de
1973-74 (I) Bundesliga 10de
1974-75 (I) Bundesliga 8ste
1975-76 (I) Bundesliga 17de
1976-77 (II) 2.Bundesliga Suid 3de
1977-78 (II) 2.Bundesliga Suid 5de
1978-79 (II) 2.Bundesliga Suid 6de
1979-80 (II) 2.Bundesliga Suid 8ste
1980-81 (II) 2.Bundesliga Suid 2de
1981-82 (II) 2.Bundesliga 3de
1982-83 (II) 2.Bundesliga 2de
1983-84 (I) Bundesliga 17de
1984-85 (II) 2.Bundesliga 19de
1985-86 (III) Am.Oberliga Hesse 1ste
1986-87 (III) Am.Oberliga Hesse 1ste
1987-88 (II) 2.Bundesliga 8ste
1988-89 (II) 2.Bundesliga 15de lisensie teruggetrek
1989-90 (III) Am.Oberliga Hesse 3de
1990-91 (III) Am.Oberliga Hesse 3de
1991-92 (III) Am.Oberliga Hesse 7de
1992-93 (III) Am.Oberliga Hesse 1ste
1993-94 (III) Am.Oberliga Hesse 2de
1994-95 (III) Regionalliga Suid 15de
1995-96 (IV) Oberliga Hesse 3de
1996-97 (IV) Oberliga Hesse 2de
1997-98 (III) Regionalliga Suid 2de
1998-99 (III) Regionalliga Suid 2de
1999-00 (II) 2.Bundesliga 17de
2000-01 (III) Regionalliga Suid 10de
2001-02 (III) Regionalliga Suid 8ste
2002-03 (III) Regionalliga Suid 8ste
2003-04 (III) Regionalliga Suid 13de
2004-05 (III) Regionalliga Suid 1ste
2005-06 (II) 2.Bundesliga 11de
2006-07 (II) 2.Bundesliga 14de
2007-08 (II) 2.Bundesliga 15de
2008-09 (III) 3.Liga