Kgetlengrivier Plaaslike Munisipaliteit
Voorkoms
| |||
Provinsie | Noordwes | ||
Distriksmunisipaliteit | Bojanala Platinum | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | NW374 | ||
Burgemeester | Willemina Moleko | ||
Hoofstad | Koster | ||
Grootste tale | Tswana, Afrikaans, Engels | ||
Area | 3 973 km² | ||
Bevolking | 51 049 (2011) |
Die Kgetlengrivier Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Bojanala Platinum-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika.
Nedersettings
[wysig | wysig bron]Nedersettings in die munisipaliteit sluit in: