Kaitlin Doubleday
Voorkoms
Kaitlin Doubleday | |
Geboortenaam | Kaitlin Janette Doubleday |
---|---|
Geboorte | 19 Julie 1984 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kaitlin Doubleday (gebore 19 Julie 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Catch Me If You Can (2002), Waiting... (2005), en Accepted (2006), en in die televisiereeks Empire (2015).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2002: Catch Me If You Can
- 2005: Waiting...
- 2006: Accepted
- 2009: The Tomb
- 2010: Inversion
- 2011: Final Sale
- 2012: Mulligan
- 2015: Dudes & Dragons
- 2016: A Boy Called Po
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2007: Cavemen
- 2015: Empire
- 2015: Patti LaBelle's Place
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2012: The March Sisters at Christmas
- 2017: Behind the Scenes of Scary Endings' 'The Water Rises'
Video's
[wysig | wysig bron]- 2006: Adam's Accepted Chronicles
- 2006: The Works
- 2012: What About Gavin?