Juanin Clay
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Juanin Clay | |
Geboortenaam | Juanin Clay de Zalduondo |
---|---|
Geboorte | 26 November 1949 |
Sterfte | 12 Maart 1995 (op 45) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Juanin Clay (26 November 1949 – 12 Maart 1995) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Legend of the Lone Ranger (1981) en WarGames (1983), en in die televisiereeks The Edge of Night (1956).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1981: The Legend of the Lone Ranger
- 1983: WarGames
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1956: The Edge of Night
- 1981: Foul Play
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1982: The Long Summer of George Adams