Jon Finch
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jon Finch | |
Geboortenaam | John Nicholas Finch |
---|---|
Geboorte | 2 Maart 1941 |
Sterfte | 28 Desember 2012 (op 71) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1970–2005 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jon Finch (2 Maart 1941 – 28 Desember 2012) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Macbeth (1971), Frenzy (1972), The Final Programme (1973), en Kingdom of Heaven (2005).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1971: Macbeth
- 1972: Frenzy
- 1972: Lady Caroline Lamb
- 1972: Polanski Meets Macbeth
- 1973: The Final Programme
- 1975: Diagnosis: Murder
- 1976: The Second Power
- 1976: Une femme fidèle
- 1979: La Sabina
- 1980: Breaking Glass
- 1980: Gary Cooper, que estás en los cielos
- 1982: Doktor Faustus
- 1982: Giro City
- 1983: Power Game
- 1988: The Voice
- 1988: Plaza Real
- 1989: La più bella del reame
- 1989: Streets of Yesterday
- 1994: Lurking Fear
- 1996: Darklands
- 1998: Bloodlines: Legacy of a Lord
- 2005: Kingdom of Heaven
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1969: Counterstrike
- 1975: Ben Hall
- 1977: Dossiers: Danger immédiat
- 1980: Hammer House of Horror
- 1984: The Odd Job Man
- 1991: Merlin of the Crystal Cave
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1978: Richard II
- 1979: Henry IV Part I
- 1979: Henry IV Part II
- 2002: Polanski y los ojos del mal
Video's
[wysig | wysig bron]- 2001: The Story of 'Frenzy'
- 2003: The Beast Within: The Making of 'Alien'
- 2011: Jon Finch: The Ultimate Impresario