James Frain
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
James Frain | |
Geboorte | 14 Maart 1968 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1993–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
James Frain (gebore 14 Maart 1968) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Where the Heart Is (2000), Reindeer Games (2000), The Count of Monte Cristo (2002), en TRON: Legacy (2010).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1995: Nothing Personal
- 1997: Red Meat
- 1998: Vigo
- 1998: What Rats Won't Do
- 1998: Hilary and Jackie
- 2000: Where the Heart Is
- 2000: Reindeer Games
- 2002: The Count of Monte Cristo
- 2006: The Front Line
- 2010: TRON: Legacy
- 2012: Transit
- 2012: Bert & Dickie
- 2013: Alpha Alert
- 2014: Born of War
- 2016: The Architect
- 2018: Headlock
- The Jester from Transylvania
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1990: Broadway Beat
- 2001: Armadillo
- 2007: The Tudors
- 2011: The Cape
- 2013: Backstage with the Anglophile
- 2014: Intruders
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1997: The Mill on the Floss
- 1997: Macbeth on the Estate
- 2002: The Project
- 2009: Los Tudor: Rodarán cabezas
- 2010: Dark Relic
Video's
[wysig | wysig bron]- 2009: On Set with The Tudors: Three Scenes in Production
- 2009: Soul Queen Meets Tudor King: Joss Stone as Anne of Cleves