Gaan na inhoud

Ibn Masawaih

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Abu Zakariya' Yuhana ibn Masawaih (777 - Samarra 857) was 'n Christelike Arabiese farmakoloog.[1]

Hy het 'n verhandeling geskryf oor aromatiese stowwe, hul (mediese) gebruik en hulle oorsprong.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. MARTIN LEVEY (1961). "Ibn Mäsawaih and His Treatise on Simple Aromatic Substances: Studies in the History of Arabic Pharmacology I". Journal of the History of Medicine and Allied Sciences. XVI (4): 394–410. doi:10.1093/jhmas/XVI.4.394.