Houtbosloop
Voorkoms
Houtbosloop | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Oorsprong | Makobulaan Natuurreservaat |
Monding | Krokodilrivier |
Monding-hoogte | 741 m |
Koördinate: 25°26′2″S 30°45′5″O / 25.43389°S 30.75139°O |
Die Houtbosloop is 'n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga in Suid-Afrika. Dit vloei net suid van die Sudwalagrotte verby, voordat dit teenaan die N4-snelweg by Montrose by die Krokodilrivier aansluit.
Oorsprong
[wysig | wysig bron]Monding
[wysig | wysig bron]Sytakke
[wysig | wysig bron]- Beestekraalspruit
- Blystaanspruit