Hereford
Voorkoms
- Hierdie artikel handel oor die Engelse stad. Vir ander gebruike, sien Hereford (dubbelsinnig).
Hereford | |
---|---|
Uitsig oor Hereford | |
Koördinate: 52°3′N 2°43′W / 52.050°N 2.717°W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land (VK) | Engeland |
Graafskap | Herefordshire |
Bevolking | |
• Totaal | 53 516 |
Hereford (uitgespreek /ˈhɛrɨfərd/) is die hoofstad (county town) en grootste nedersetting van die Engelse graafskap Herefordshire. Die stad het in 2011 'n bevolking van 53 516 gehad.[1] Hereford is aan die Wye-rivier geleë.
Susterstede
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]