Gevisser, Mark (1995). Defiant desire(Book) (in English). New York: New York : Routledge. pp. XIII, 376, [16] S. : Ill. ISBN9780415910606. OCLC260220038. {{cite book}}: |format= requires |url= (hulp); Cite has empty unknown parameters: |accessyear=, |origmonth=, |accessmonth=, |month=, |chapterurl=, en |origdate= (hulp); Onbekende parameter |coauthors= geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: onerkende taal (link)
·
Germond, Paul (1997). Aliens in the household of God : homosexuality and Christian faith in South Africa(Book) (in English). South Africa: Cape Town: D. Philip. pp. 328, 24 cm. ISBN9780864863300. OCLC38923250. {{cite book}}: |format= requires |url= (hulp); Cite has empty unknown parameters: |accessyear=, |origmonth=, |accessmonth=, |month=, |chapterurl=, en |origdate= (hulp); Onbekende parameter |coauthors= geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: onerkende taal (link)
·
De Waal, Shaun (2006). Pride : protest and celebration(Book) (in English). South Africa: Johannesburg, South Africa : Fanele. pp. 176 p. : ill. (chiefly col.), ports. (chiefly col.), 20 cm. ISBN9781770092617. OCLC72574271. {{cite book}}: |format= requires |url= (hulp); Cite has empty unknown parameters: |accessyear=, |origmonth=, |accessmonth=, |month=, |chapterurl=, en |origdate= (hulp); Onbekende parameter |coauthors= geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: onerkende taal (link)
·
Pretorius, Hendrik (1990). Being Gay: Punishment or Blessing?(Book). South Africa: Homofilos S.A. Publishers. pp. 228, vi p., 22 cm. ISBN9780620150910. OCLC85942886. {{cite book}}: |format= requires |url= (hulp); Cite has empty unknown parameters: |accessyear=, |origmonth=, |accessmonth=, |month=, |chapterurl=, |origdate=, en |coauthors= (hulp)
·
Pretorius, Hendrik (1992). Sexual Discrimination(Book) (in English; Afrikaans). South Africa: Homofilos S.A. Publishers. pp. 192 p. : ill. (some col.), 21 cm. ISBN9780620163408. OCLC29799787. {{cite book}}: |format= requires |url= (hulp); Cite has empty unknown parameters: |accessyear=, |origmonth=, |accessmonth=, |month=, |chapterurl=, |origdate=, en |coauthors= (hulp)AS1-onderhoud: onerkende taal (link)
Die NG Kerk is aandadig aan die grootskaalse onreg wat in die Suid-Afrikaanse samelewing teen gays gepleeg word;
Die kerk het nie die reg om te beslis oor die heil van die gay voor God nie;
In die Kerk word gays regte ontsê;
Uitleg van Bybeltekste met betrekking tot homoseksualiteit toon dat gay-wees nie sonde is nie.
Dr. Willie Borha van die NG Kerk: “Waaroor ons baie bekommerd is, is die aktiewe propagering van 'n gay lewenstyl, asof dit goed, normaal en reg is.”
Pretorius eis onder andere:
die afskaffing van bestaande wetgewing teen homoseksualisme;
die vooruitsig om regte van homoseksuele in 'n nuwe grondwet ingeskryf te kry;
die skraping van artikel 14b (23 van 1957) van wet op seksuele misdrywe gewysig te kry: "...onwettig vir 'n man om enige seksuele daad met 'n seun onder die ouderdom van 19 jaar te pleeg";
beywer hom vir die aanvaarding van praktiserende gays as volle lidmate van kerke."