Ford Sierra RS Cosworth
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Ford Motormaatskappy |
Produksie | 30,932 |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 3-deur luikrug (1986-1987) 4-deur sedan (1988-1992) |
Uitleg | voorenjin, agterwieldryf (1986-1989) vierwieldryf (1990-1992) |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | Cosworth YBD, 204-220 pk |
Ratkas | 5-gang Borg Warner |
Lengte | 4460 mm |
Breedte | 1730 mm |
Hoogte | 1380 mm |
Massa | 1206 kg tot 1305 kg |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Ford Escort RS Cosworth |
Die Ford Sierra RS Cosworth was 'n hoëverrigtingweergawe van die produksie-Ford Sierra. Dit was die resultaat van 'n Ford Motorsportprojek wat ten doel gehad het om 'n algehele wenner vir Groep A-motorwedrenne in Europa te produseer.
RS Cosworth '86
[wysig | wysig bron]Enjin:
- R4 2,0 liter (1993 cc), 4 kleppe per silinder, DBNA
- Turboaanjaer: Garrett T3
- Toevoerstelsel: elektroniese brandstofinspuiting Marelli-Weber
- Drukverhouding: 8.0: 1
- Boor x slag: 90,80 × 76,95 mm
- Maksimumkrag: 204 kW (150 kW) teen 6000 opm
- Maksimumwringkrag: 277 Nm teen 4500 opm
Verrigting:
- Versnelling 0-100 km/h: 6.8 s
- Versnelling 0-160 km/h: 16.1 s
- Maksimumspoed: 230 km/h
Cosworth RS500 '87
[wysig | wysig bron]Enjin:
- R4 2.0 liter (1993 cc), 4 kleppe per silinder, DBNA
- Turboaanjaer: Garrett T04
- Toevoerstelsel: elektroniese brandstofinspuiting Jetronic
- Drukverhouding: 8.0: 1
- Boor x slag: 90,80 × 76,95 mm
- Maksimumkrag: 227 kW (167 kW) teen 6000 opm
- Maksimumwringkrag: 277 Nm teen 4500 opm
Verrigting:
- Versnelling 0-100 km/h: 6.1 s
- Maksimumspoed: 248 km/h
RS Cosworth 4x4 '90
[wysig | wysig bron]Enjin:
- R4 2.0 liter (1993 cc), 4 kleppe per silinder, DBNA
- Turboaanjaer: Garrett T3
- Toevoerstelsel: elektroniese brandstofinspuiting Marelli-Weber
- Drukverhouding: 8.0: 1
- Boor x slag: 90,80 × 76,95 mm
- Maksimumkrag: 220 kW (162 kW) teen 6250 opm
- Maksimumwringkrag: 290 Nm teen 3500 opm
Verrigting:
- Versnelling 0-100 km/h: 5.6 s
- Versnelling 0-160 km/h: 14.9 s
- Maksimumspoed: 230 km/h
Fordmodelle | ||
---|---|---|
Huidige modelle:
EcoSport
• Edge
• Expedition
• Explorer
• Everest/Endeavour
• Fiesta
• Figo
• Focus
• Galaxy
• Ikon
• Ka
• Kuga
• Mondeo
• Mustang
• Puma
• Ranger
• Territory
• Transit Custom | ||
Wysig hierdie sjabloon |