Gaan na inhoud

FTSE/JSE Top 40 Indeks

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die FTSE/JSE Top 40 Indeks is 'n Suid-Afrikaanse effektebeurs-indeks en die leidende indikator vir die JSE effektebeurs in Johannesburg.[1] Die indeks verteenwoordig die veertig belangrikste aandele en is saamgestel uit maatskappye wat ten opsigte van hulle markkapitalisasie tot die eenhonderd grootstes in Suid-Afrika behoort.

Samestelling

[wysig | wysig bron]

'n Lys van die maatskappye in die JSE-40 (soos gelys op 27 November 2022)[2]:

Kode Naam Bedryf
ANB Anheuser-Busch InBev SA
BTI British American Tobacco
SAB SABMiller
NPN Naspers Media
GLN Glencore Mynbou
CFR Richemont
BIL BHP Billiton
AGL Anglo American
SNH Steinhoff International
FSR FirstRand
SOL SASOL
SBK Standard Bank
MTN MTN Telekommunikasie
VOD Vodacom Telekommunikasie
OML Old Mutual Versekering
SLAM Sanlam
S32 South32
NED Nedbank
BGA Barclays Africa
APN Aspen Pharmacare
SHP Shoprite
MNDI Mondi
REM Remgro
CPI Capitec
MEI MediClinic International
RMH Rand Merchant Bank
BID Bidcorp
DSY Discovery
AMS Anglo-American Platinum
TBS Tiger Brands
WHL Woolworths
GRT Growthpoint Properties
KIO Kumba Iron Ore
INP Investec
RMI Rand Merchant Investment Holdings

Verwysings

[wysig | wysig bron]