Ernest Thesiger
Voorkoms
Ernest Thesiger | |
Geboortenaam | Ernest Frederic Graham Thesiger |
---|---|
Geboorte | 15 Januarie 1879 |
Sterfte | 14 Januarie 1961 (op 81) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1916–1961 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ernest Thesiger (15 Januarie 1879 – 14 Januarie 1961) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Old Dark House (1932), Bride of Frankenstein (1935), A Christmas Carol (1951), en The Robe (1953).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1918: Nelson
- 1918: The Life Story of David Lloyd George
- 1919: A Little Bit of Fluff
- 1921: The Bachelor's Club
- 1921: The Adventures of Mr. Pickwick
- 1922: Number 13
- 1929: The Vagabond Queen
- 1932: The Old Dark House
- 1933: The Ghoul
- 1935: Bride of Frankenstein
- 1936: The Man Who Could Work Miracles
- 1938: Lightning Conductor
- 1938: They Drive by Night
- 1951: A Christmas Carol
- 1953: The Robe
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1957: Joyous Errand
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1939: Geneva
- 1953: A Fish in the Family
- 1955: Simon and Laura