Eldfell
Voorkoms
Eldfell | |
---|---|
Ligging | voor die kus van Suid-Ysland |
Hoogte | 200 meter bo seevlak |
Koördinate | 63°25′50″N 20°14′47″W / 63.43056°N 20.24639°W |
Bergtipe | Basalt |
Laaste uitbarsting | 1973 |
Eldfell is 'n vulkaan van ongeveer 200 m hoog, op die eiland van Heimaey in Ysland. Die dorp Vestmannaeyjar is naby die vulkaan geleë.