Beta (letter)
Voorkoms
|
Beta (hoofletter Β, kleinletter β) is die tweede letter van die Griekse alfabet. In die Griekse numeriese stelsel het dit 'n waarde van 2. Die Latynse B en die Cyrilliese В is van die Griekse beta afkomstig.